Rigters 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die vyf man wat gegaan het om die land van Lais te verken, aan hulle broers begin sê: Weet julle dat in hierdie huise ’n skouerkleed en huisgode en ’n gesnede en ’n gegote beeld is? Weet dan nou wat julle moet doen!

Rigters 18

Rigters 18:11-23