Rigters 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle daar kom, sal julle by ’n onbesorgde volk kom, en die land is alkante toe wyd; want God gee dit in julle hand, ’n plek waar aan niks op aarde gebrek is nie.

Rigters 18

Rigters 18:8-11