Rigters 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy dan die geld aan sy moeder teruggegee het, neem sy moeder tweehonderd sikkels silwer en gee dit aan ’n goudsmid; en hy het daar ’n gesnede en ’n gegote beeld van gemaak wat in die huis van Miga gekom het.

Rigters 17

Rigters 17:1-11