Rigters 17:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dié het aan sy moeder gesê: Die elfhonderd sikkels silwer wat van u geneem is en waaroor u ’n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het — hier is die geld by my, ék het dit geneem. Toe sê sy moeder: Mag jy geseënd wees deur die Here, my seun!

Rigters 17

Rigters 17:1-9