En Miga sê vir hom: Bly by my, en wees vir my ’n vader en ’n priester, dan sal ek u jaarliks tien sikkels silwer gee en ’n stel klere en u lewensonderhoud. En die Leviet het gegaan,