Rigters 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl haar spioene in die kamer klaar sit, sê sy vir hom: Die Filistyne op jou, Simson! Toe verbreek hy die lyne soos ’n vlasdraad breek as dit vuur ruik; maar sy krag het nie bekend geword nie.

Rigters 16

Rigters 16:1-16