Rigters 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en sê vir haar: Haal hom oor en vind uit waardeur sy krag so groot is, en waardeur ons hom kan oorweldig en hom kan bind om hom te bedwing; dan sal ons jou elkeen elfhonderd sikkels silwer gee.

Rigters 16

Rigters 16:1-7