Rigters 16:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simson sê: Laat my sterwe saam met die Filistyne! En hy buig hom met krag, sodat die huis inval op die vorste en op al die mense wat daarin was. So was dan die dooies wat hy by sy sterwe gedood het, meer as die wat hy in sy lewe gedood het.

Rigters 16

Rigters 16:26-31