Rigters 16:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek en hom afgebring na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die gevangenis.

Rigters 16

Rigters 16:11-27