Rigters 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die Gasiete die tyding kry: Simson het hier ingekom, omsingel hulle hom en lê hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: Teen dagbreek sal ons hom doodmaak.

Rigters 16

Rigters 16:1-8