Rigters 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en ’n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy het begin om hom te bedwing, en sy krag het van hom gewyk.

Rigters 16

Rigters 16:10-20