Rigters 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy vir hom: Hoe kan jy sê: Ek het jou lief! terwyl jou hart nie met my is nie? Drie maal het jy my nou al bedrieg en my nie meegedeel waardeur jou krag so groot is nie.

Rigters 16

Rigters 16:8-18