Rigters 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Delíla nuwe toue geneem en hom daarmee gebind en vir hom gesê: Die Filistyne op jou, Simson! terwyl die spioene in die kamer klaarsit; maar hy het dit soos ’n draad van sy arms af verbreek.

Rigters 16

Rigters 16:8-17