Rigters 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy steek die fakkels aan die brand en los hulle in die ongesnyde graan van die Filistyne; en hy het die miede sowel as die ongesnyde graan en die wingerde en olyfbome aan die brand gesteek.

Rigters 15

Rigters 15:1-8