Rigters 15:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hulle vir hom: Ons het afgekom om jou te bind, om jou oor te gee in die hand van die Filistyne. En Simson sê aan hulle: Sweer vir my dat julle nie self op my sal aanval nie.

Rigters 15

Rigters 15:11-14