Rigters 15:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR ’n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met ’n bokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie.

Rigters 15

Rigters 15:1-5