Rigters 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n tyd daarna het hy teruggegaan om haar te gaan haal; en toe hy uitdraai om na die dooie leeu te kyk, was daar ’n swerm bye in die dooie liggaam van die leeu, en heuning.

Rigters 14

Rigters 14:4-11