Rigters 14:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Gees van die Here het oor hom vaardig geword; en hy het dit verskeur soos ’n mens ’n bokkie verskeur sonder dat daar iets in sy hand was; maar hy het sy vader en sy moeder nie vertel wat hy gedoen het nie.

Rigters 14

Rigters 14:1-7