Rigters 14:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sy vader en sy moeder het nie geweet dat dit van die Here kom nie; want hy het rede gesoek teen die Filistyne; in dié tyd naamlik het die Filistyne oor Israel geheers.

Rigters 14

Rigters 14:1-11