Rigters 14:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simson sê aan hulle: Laat my tog vir julle ’n raaisel opgee; as julle dit vir my reg uitlê gedurende die sewe dae van die maaltyd en dit uitvind, dan sal ek julle dertig hemde en dertig stel klere gee;

Rigters 14

Rigters 14:10-20