Rigters 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Engel van die Here het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger word en ’n seun baar.

Rigters 13

Rigters 13:1-6