Rigters 13:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sy vrou sê vir hom: As die Here ons wou laat sterwe, sou Hy nie uit ons hand ’n brandoffer en ’n spysoffer aangeneem en ons al hierdie dinge laat sien en ons nou sulke dinge laat hoor het nie.

Rigters 13

Rigters 13:20-25