Rigters 13:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Engel van die Here antwoord Manóag: Al hou jy My op, Ek sal nie van jou brood eet nie; maar as jy ’n brandoffer wil berei, offer dit dan aan die Here. Want Manóag het nie geweet dat dit die Engel van die Here was nie.

Rigters 13

Rigters 13:9-19