Rigters 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe staan Manóag op en loop agter sy vrou aan, en hy kom by die man en vra hom: Is U die man wat met dié vrou gespreek het? Toe sê Hy: Ja.

Rigters 13

Rigters 13:9-17