Rigters 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jefta het Israel ses jaar lank gerig; en Jefta, die Gileadiet, het gesterwe en is begrawe in een van die stede van Gílead.

Rigters 12

Rigters 12:6-15