Rigters 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord Jefta die oudstes van Gílead: As julle my laat terugkom om teen die kinders van Ammon te veg en die Here hulle aan my oorgee, dan moet ek julle hoof word.

Rigters 11

Rigters 11:3-14