Rigters 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jefta antwoord die oudstes van Gílead: Het julle my nie gehaat en my uit my vader se huis weggejaag nie? Waarom kom julle dan nou na my, nou dat julle in die benoudheid sit?

Rigters 11

Rigters 11:1-9