Rigters 11:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het hulle verslaan van Ároër af in die rigting na Minnit, twintig stede, en tot by Abel-Kerámim — ’n baie groot slag; sodat die kinders van Ammon verneder is voor die kinders van Israel.

Rigters 11

Rigters 11:24-39