Rigters 11:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal wat uitkom, wat uit die deure van my huis uitkom my tegemoet, as ek in vrede terugkom van die kinders van Ammon, aan die Here behoort, en ek sal dit as ’n brandoffer bring.

Rigters 11

Rigters 11:30-40