Rigters 11:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Gees van die Here op Jefta gekom, en hy het oorgetrek na Gílead en Manasse en verder deur na Mispe in Gílead; en van Mispe in Gílead het hy deurgetrek na die kinders van Ammon.

Rigters 11

Rigters 11:23-30