Rigters 11:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die hele grondgebied van die Amoriete, van die Arnon af tot by die Jabbok en van die woestyn af tot by die Jordaan, in besit geneem.

Rigters 11

Rigters 11:13-29