Rigters 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Israel het boodskappers gestuur na die koning van Edom om te sê: Laat my tog deur u land trek; maar die koning van Edom het geen gehoor gegee nie; en na die koning van Moab het hy gestuur, maar hy wou ook nie. Daarom het Israel in Kades gebly.

Rigters 11

Rigters 11:11-23