Rigters 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en toe Juda optrek, het die Here die Kanaäniete en Feresiete in hul hand gegee, sodat hulle tienduisend man van hulle by Besek verslaan het.

Rigters 1

Rigters 1:1-10