Rigters 1:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wys hulle toe ’n plek om in die stad in te kom; en hulle het die stad verslaan met die skerpte van die swaard; maar die man en sy hele geslag het hulle laat gaan.

Rigters 1

Rigters 1:18-35