Rigters 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Juda het saam met sy broer Símeon getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit met die banvloek getref; daarom noem hulle die stad Horma.

Rigters 1

Rigters 1:11-19