Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die Here, voor die aangesig van die Here van die hele aarde.