1. KOM, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!
2. Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!
3. Want die Here is ’n grote God, ja, ’n groot Koning bo al die gode.
4. In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.