Psalms 93:4-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

4. Meer as die gebruis van groot, geweldige waters, van die golwe van die see, is die Here geweldig in die hoogte!

5. U getuienisse is baie betroubaar. Heiligheid pas by u huis, Here, tot in lengte van dae!

Psalms 93