Psalms 93:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE Here is Koning; Hy is met hoogheid bekleed. Die Here is bekleed, Hy het Hom met sterkte gegord. Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie.

Psalms 93

Psalms 93:1-5