Psalms 88:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My oog vergaan van ellende. Here, ek roep U aan die hele dag deur, ek brei my hande na U uit.

Psalms 88

Psalms 88:2-18