Psalms 86:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Leer my, Here, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart tot die vrees van u Naam.

Psalms 86

Psalms 86:9-15