Psalms 82:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n PSALM van Asaf.God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode.

2. Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.

3. Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.

Psalms 82