Psalms 8:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. skape en beeste, dié almal, en ook die diere van die veld,

9. die voëls van die hemel en die visse van die see, wat trek deur die paaie van die see.

10. o Here, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde!

Psalms 8