Psalms 78:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het die gloed van sy toorn onder hulle gestuur, grimmigheid en woede en benoudheid, ’n uitsending van ongeluksbodes.

Psalms 78

Psalms 78:44-56