Psalms 78:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die Here en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

Psalms 78

Psalms 78:1-12