Psalms 78:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy is barmhartig, Hy versoen die ongeregtigheid en verdelg nie, en dikwels wend Hy sy toorn af en wek nie al sy grimmigheid op nie.

Psalms 78

Psalms 78:35-43