Psalms 77:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wolke het water uitgegiet, die hemele het donder laat hoor, ook het u pyle rondgevlieg.

Psalms 77

Psalms 77:14-21