Psalms 76:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Asaf. ’n Lied.

2. God is bekend in Juda, sy Naam is groot in Israel.

3. Ook het in Salem sy tent verrys en in Sion sy woning.

4. Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.

Psalms 76