Psalms 75:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want in die hand van die Here is ’n beker, en die wyn skuim; dit is oorvloedig gemeng, en Hy skink daaruit; ja, die afsaksel daarvan moet al die goddelose van die aarde opslurp, uitdrink.

Psalms 75

Psalms 75:7-11