Psalms 72:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel.

Psalms 72

Psalms 72:1-14